12/06/2017
Auto-Glass Master & Aluminium is 'n geregistreerde maadskappy in Centurion. Ons voorsien Windskerms, kant glase, agter glase, quarter glase aan enige voertuig. Ons maak krakies en Chips ook reg. Ons Glas & Aluminium is 'n baie groot suksesvolle produk en ons voorsien enige kleur, grootte en spesifikasies. Skakel ons gerus vir 'n kwotasie op 012 668 3040.