Brandmacht

Brandmacht Doelgerigte Toerusting

Laaste dag by NAMPO Oesdag 2026 🔥🚒Wat ’n ongelooflike week!Baie dankie aan elke persoon wat by die Brandmacht⁠� stalletj...
15/05/2026

Laaste dag by NAMPO Oesdag 2026 🔥🚒

Wat ’n ongelooflike week!

Baie dankie aan elke persoon wat by die Brandmacht⁠� stalletjie kom inloer het, met ons gesels het en ons ondersteun het.

Ons Samil 50 brandweer voertuig het beslis aandag getrek, en ons is trots op wat ons kon uitstal.

📍 Vandag is jou laaste kans om ons by NAMPO te besoek! 🚒 Stalletjie G21D
Die voertuig is beskikbaar vir besigtiging én te koop.

NAMPO Dag 2... 'n Wonderlike dag wat voor ons lê, kom neem 'n foto saam ons Samil 50,,, Stalletjie G21D,,, een van die s...
13/05/2026

NAMPO
Dag 2...
'n Wonderlike dag wat voor ons lê, kom neem 'n foto saam ons Samil 50,,,
Stalletjie G21D,,, een van die sy straatjies, onthou jy het nie Nampo plat geloop as jy nie die sy straatjies besoek het nie.
Mikayla Scott Brandon Scott Wessel Oosthuizen TopFans
☀️

12/05/2026

🌟🌾Waar is ons? NAMPO !
Op stand: G21D
Kom neem 'n foto saam ons Samil 50,,,
Loer na ons omheiningsmateriaal van Ritz Dropper.
🌾🌟 Brandon Scott Mikayla Scott Wessel Oosthuizen TopFans

Wat kan jy wen Brandmacht ? 'N  opvou braai, lekker vir agter die bakkie se sitplek en natuurlik 'n brandmacht keps. Wat...
05/09/2025

Wat kan jy wen Brandmacht ?
'N opvou braai, lekker vir agter die bakkie se sitplek en natuurlik 'n brandmacht keps.

Wat moet jy doen?
Neem 'n foto post hom en tag ons, die meeste likes wen!

Waar is ons?
Die Krip

Nog net 2 dae oor... Voor Die Krip Landbou Fees!!!
03/09/2025

Nog net 2 dae oor...
Voor Die Krip Landbou Fees!!!

Brandon Scott Mikayla Scott
02/09/2025

Brandon Scott
Mikayla Scott

Die Krip Brandon Scott Mikayla Scott
01/09/2025

Die Krip
Brandon Scott
Mikayla Scott

03/07/2025

Bestelling voltooi en oppad na nog 'n gelukkige klient.

Veilig brandbestryding vir jou.
Vriendlike Groete Brandmacht, Brandon Scott en Wessel Oosthuizen.

650l bakkie unit212cc rato met normac twin20m 180 bar Rubber pvc(word nie hard in die winter nie)Staal raamR19500 excl v...
03/06/2025

650l bakkie unit
212cc rato met normac twin
20m 180 bar Rubber pvc(word nie hard in die winter nie)
Staal raam
R19500 excl vat
071 145 2809
Brandon Scott

Oorgeboude unit van 'n ou gifspuit. 071 145 2809Brandon Scott
03/06/2025

Oorgeboude unit van 'n ou gifspuit.
071 145 2809
Brandon Scott

Address

18 Elite Street De Pan
Carletonville
2499

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27711452809

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brandmacht posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Brandmacht:

Share