27/09/2026
🔗 Lees meer hier: https://brnw.ch/21x5dGQ
Die Suid-Afrikaanse Sokkerfederasie (Safa) het R11 miljoen gehoes vir ’n private vliegtuig om Bafana Bafana na die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Mexiko te neem.