13/11/2026
Baie geluk aan Lienke en Minieke Serfontein met elk n nuwe Suzuki Swift 1.2GL+ manual
Mag julle net geluk en vreugde he met julle nuwe wiele en veilig terug ry Potch toe.
Baie dankie ook aan Jaco en Madeleen Serfontein wat als moontlik gemaak het vir julle 2 dogters en baie dankie vir julle ondersteuning.
Welkom by ons Suzuki family