Caledon Toyota

Caledon Toyota Allow us to be your first and last stop for automotive excellence!

Please note our Easter Hours 🪺 🐰
30/03/2026

Please note our Easter Hours 🪺 🐰

Dit is vir ons ’n groot voorreg om Johan de K**k as ons nuwe Verkoopsbestuurder te verwelkom.Met sy ervaring, dryfkrag e...
25/03/2026

Dit is vir ons ’n groot voorreg om Johan de K**k as ons nuwe Verkoopsbestuurder te verwelkom.

Met sy ervaring, dryfkrag en passie vir dienslewering, is ons opgewonde oor die waarde wat hy tot ons span gaan toevoeg. Ons sien uit daarna om saam met hom nuwe hoogtes te bereik en ons kliënte nog beter te bedien.

Johan, ons wens jou baie sukses toe in jou nuwe rol – mag dit die begin wees van ’n lang en suksesvolle pad saam met ons!

Baie geluk met jou verjaarsdag Cornell! Dankie dat jy altyd met só mooi glimlag ons opkikker by die werk. Jy is ‘n legen...
19/03/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Cornell!

Dankie dat jy altyd met só mooi glimlag ons opkikker by die werk.

Jy is ‘n legend! 🥳🥳🥳

10/03/2026
Baie geluk aan ons werkswinkelspan! 🎉Ons wil graag ons werkswinkelspan gelukwens met die prestasie om die hoogste vlak v...
09/03/2026

Baie geluk aan ons werkswinkelspan! 🎉

Ons wil graag ons werkswinkelspan gelukwens met die prestasie om die hoogste vlak van bekwaamheid in die Pyramid of Excellence Program vir Small Service Manager te behaal.

Hierdie prestasie is ’n bewys van julle harde werk, toewyding, tegniese kundigheid en die trots wat julle in julle werk sit elke dag. Ons is ongelooflik trots op hierdie mylpaal en op die hoë standaard van diens wat ons werkswinkel handhaaf.

Baie dankie aan elke spanlid wat bygedra het tot hierdie sukses – hierdie prestasie behoort aan julle almal! 👏

Please note that all donations can be dropped off at Caledon Toyota.Your generosity is truly appreciated and will make a...
26/02/2026

Please note that all donations can be dropped off at Caledon Toyota.
Your generosity is truly appreciated and will make a meaningful difference.

📍 Caledon Toyota
📞 Tel: 028 212 2016
📧 Email: [email protected]

If you have any questions or need more information, please feel free to contact Caledon Toyota directly.

Thank you for your continued support and kindness 🤍

16/02/2026

When you need to boost sales…

14/02/2026

Happy V-Day 🩷

31/12/2025

Thank you 2025 🥂

Address

30 Prince Alfred Road
Caledon
7230

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27282121050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caledon Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Caledon Toyota:

Share