Auto Panache

Auto Panache Auto Panache is 'n voertuig diens wat deur Anees Hoosen gestig is

Dit is gebaseer in Bultfontein en vind gedurende naweke en sekere middae plaas

Auto Panache spesialiseer in die volgende:

* Kar wasse vanaf R50
* Valets vanaf R80
* Quick details vanaf R150
* Volle details vanaf R350

Let wel
* Alle pryse is afhangend van voertuig grootte en kondisie
* Diens vind slegs plaas op besprekings

Paint Enhancement Detail Done!
03/10/2015

Paint Enhancement Detail Done!

Red Isuzu KB250 Paint Enhancement Done!
20/11/2014

Red Isuzu KB250 Paint Enhancement Done!

Another Estoril Blue   4series   Treated!
13/11/2014

Another Estoril Blue 4series Treated!

2014 mineral grey BMW 3series Autopanache treated!
13/11/2014

2014 mineral grey BMW 3series Autopanache treated!

2014 mineral White BMW X5 autopanache treated!
13/11/2014

2014 mineral White BMW X5 autopanache treated!

Estoril Blue   4series   Treated!
13/11/2014

Estoril Blue 4series Treated!

Mirror mirror on the car...
21/11/2013

Mirror mirror on the car...

20/11/2013

AutoPanache weer oop!

* Details - karre, bakkies, trekkers
* Valets - karre, bakkies, trekkers
* Engine wasse - karre, bakkies
* Gewone wasse

Mobiele dienste ook beskikbaar
Anees - 0734478649 of 7C5B6333

Hierdie kar was in 'n redelike goeie toestand behalwe vir die bonnet wat nou baie erg was. Dit was die eerste keer wat e...
03/06/2013

Hierdie kar was in 'n redelike goeie toestand behalwe vir die bonnet wat nou baie erg was. Dit was die eerste keer wat ek met sulke erg krappe werk, maar die resultate praat vir hulle self!

28/05/2013
Anthonie Marais se bakkie het in gekom vir 'n was om al die plaas modder te verwyder. Die was het 'n redelike tydjie gev...
03/04/2013

Anthonie Marais se bakkie het in gekom vir 'n was om al die plaas modder te verwyder. Die was het 'n redelike tydjie gevat, maar het baie mooi uitgekom

28/03/2013

Details, valets en gewone kar wasse beskikbaar
Kar wasse vanaf R60 en details vanaf R400

Kontak my gerus
0734478649
28C79837

Address

Bultfontein
9670

Telephone

0734478649

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Auto Panache posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Auto Panache:

Share