Multi Tyres

Multi Tyres Multi Tyres is a professional tyre service that provides affordable and quality tyres within and around the Brits area.

Services also include emergency call-outs and roadside assistance.

We regret to inform our customers that Multi Tyres will be permanently closed form 22 September 2020.
27/09/2020

We regret to inform our customers that Multi Tyres will be permanently closed form 22 September 2020.

27/09/2020
At Multi Tyres we pride ourselves in excellent customer service and quality assured products. Contact us today with any ...
17/09/2020

At Multi Tyres we pride ourselves in excellent customer service and quality assured products. Contact us today with any tyre related inquiries and our friendly staff will gladly assist you.

30/03/2020
Dit gaan lekker hier by Multi Tyres se karwas op so n reënerige dag 😁 Kom maak gerus n draai en kom geniet watertand lek...
29/02/2020

Dit gaan lekker hier by Multi Tyres se karwas op so n reënerige dag 😁 Kom maak gerus n draai en kom geniet watertand lekker boerewors rolle.

Wat n opwindende dag by Hoërskool Brits se golfdag! Daar was lekker golf gespeel saam met goeie geselskap. Dankie aan   ...
20/02/2020

Wat n opwindende dag by Hoërskool Brits se golfdag! Daar was lekker golf gespeel saam met goeie geselskap. Dankie aan vir die geleentheid om n putjie te sponser en die mense van Brits beter te leer ken. Ons kan nie wag om weer saam julle te kuier nie.

Met die maand van liefde wat hier is, kan ons nie wag vir al die opwindende gebeure wat hierdie maand plaasvind nie. Hou...
04/02/2020

Met die maand van liefde wat hier is, kan ons nie wag vir al die opwindende gebeure wat hierdie maand plaasvind nie. Hou die bladsy dop vir n groot aangeleentheid wat niemand wil misloop nie. Kom loer gerus by ons in en maak n draai by ons bekwame tegnikuste wat u kan help met enige band verwante probleme.

As the new year commences, we at Multi Tyres strive to achieve big things this year with the help of our community. Stay...
14/01/2020

As the new year commences, we at Multi Tyres strive to achieve big things this year with the help of our community. Stay tuned for the exciting events taking place this year at Multi Tyres as well as great deals on high-quality tyres sold at affordable prices.

Hoop almal het n verfrissende kersseisoen gehad en is reg vir die nuwe dekade met die opwindenheid wat dit inhou. Met al...
07/01/2020

Hoop almal het n verfrissende kersseisoen gehad en is reg vir die nuwe dekade met die opwindenheid wat dit inhou. Met al die slaggate wat soos n plaag oor die land gespoel het met die wonderlike reën wat geval het moet ons, ons motorbande in top kondisie hou. Kom maak gerus by ons n draai sodat ons na u bande kan omsien en enige probleme vinnig kan opklaar.

Exciting news everyone, we updated our logo! To ensure that our customers have the best experience, we have included all...
17/12/2019

Exciting news everyone, we updated our logo! To ensure that our customers have the best experience, we have included all services and products needed regarding tyres at our shop. We offer a variety of services such as wheel alignment and wheel balancing. Our wide range of products include new tyres and used tyres for any vehicle, including heavy duty trucks and agricultural. We also provide tyres for earth moving vehicles such as dumpers and TLB's. We offer break down services for normal trading hours as well as after business hours.

Daar word hard gewerk op die lekker reëndag by Multi Tyres. Moenie vergeet om na u bande te kom kyk voor u op vakansie g...
05/12/2019

Daar word hard gewerk op die lekker reëndag by Multi Tyres. Moenie vergeet om na u bande te kom kyk voor u op vakansie gaan nie. Kom maak gerus n draai om saam met ons n koppie boeretroos te geniet terwyl ons bekwame tegnikuste na u motorbande omsien.

03/12/2019

Goeie dag aan almal. Baie opwindende nuus wat plaasvind aan hierdie kant van die wêreld. Ons het n vakante pos by Multi Tyres.

Kwalifikasies:
Graad 12 of soortgelyke kwalifikasie
Ondervinding in wielsporing of meganiese ondervinding sal voordelig wees
Verdere opleiding sal verskaf word
Moet rekenaargeletterd wees
Geldige rybewys.

Pligte:
Wielsporing
Verkope by toonbank
Algemene ander werk wat aan die persoon toegewys word
Dienslewering na ure
Salaris sal onderhandel word.

Ons is opsoek na n hardwerkende, pligsgetroue persoon wat nie bang is vir uitdagings nie. Moet entusiasties wees oor die werk. Moet verantwoordelik kan optree sonder enige toesig. En moet inisiatief kan neem.

E-pos CV's na [email protected]

Address

297 Roodekopjes
Brits
0250

Telephone

+27656317282

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Multi Tyres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Multi Tyres:

Share