03/11/2026
Oktober was n maand vol nuwe beginne, mooi oomblikke en tevrede kliënte!
Baie dankie aan elkeen wat Overberg Pre-Owned gekies het. Ons waardeer julle vertroue en hoop julle geniet elke veilige kilometer in julle nuwe voertuie!
Welkom by die Overberg Pre-Owned familie! ❤️