Omega Driving School

Omega Driving School K53 Driving Lessons with special package available in Northern Suburbs. Pass Your Learner's License First Time. Parking and Testing Facilities Available.

Driving Lessons, Learner's License Classes and K53 Parking/Testing Facilities

Wenk vir die maand: Maak seker jy doen jou K53 bestuurstoets en slaag asap. Om leerlinglisensie weer oor te skryf is nie...
22/07/2026

Wenk vir die maand: Maak seker jy doen jou K53 bestuurstoets en slaag asap. Om leerlinglisensie weer oor te skryf is nie so maklik as wat die vorige stelsel was nie. Leerlinge druip op 'n streep met die nuwe Computerized Learners License Test. Slaagsyfer by verkeersdepartemente is tans so 17%. Maak seker jy gebruik 'n betroubare bestuurskool waar jou tyd en geld nie gemors word nie. Onthou, met 'n matriek-sertifikaat kan jy nêrens kom as jy nie lisensie het nie.

Ons is baie trots op nog 21 plus Omega-leerlinge wat gedurende Junie 2026 hul bestuurstoetse GESLAAG het. Baie geluk en ...
03/07/2026

Ons is baie trots op nog 21 plus Omega-leerlinge wat gedurende Junie 2026 hul bestuurstoetse GESLAAG het. Baie geluk en mooi ry!

Well done to all Omega Driving School learner drivers who PASSED their driver's tests during April and May! Super proud ...
04/06/2026

Well done to all Omega Driving School learner drivers who PASSED their driver's tests during April and May! Super proud of you, enjoy your new freedom!

29/05/2026
After 37 years of Driver Training, we are still here to provide excellent service as the most reputable driving school i...
29/05/2026

After 37 years of Driver Training, we are still here to provide excellent service as the most reputable driving school in the Northern Suburbs.

Baie geluk aan Omega Bestuurskool-leerlinge wat gedurende Maart 2026 hul bestuurstoetse GESLAAG het. Trots op julle, moo...
21/04/2026

Baie geluk aan Omega Bestuurskool-leerlinge wat gedurende Maart 2026 hul bestuurstoetse GESLAAG het. Trots op julle, mooi ry !

25/03/2026

Baie Geluk aan Alexia Adams en Daniel Mongie van Hoërskool Stellenberg High Schoolwat ALTWEE vanoggend die gewraakte Computerized Learners Test Geslaag het !!
Vermy teleurstelling en kontak Omega Bestuurskool vir beste resultate.

Send a message to learn more

Baie geluk aan Danae Coetzee van Hoërskool Brackenfell High en André. Danae het Maandag 02 Maart 2026 haar bestuurstoets...
04/03/2026

Baie geluk aan Danae Coetzee van Hoërskool Brackenfell High en André. Danae het Maandag 02 Maart 2026 haar bestuurstoets EERSTE keer geslaag in Goodwood!

Avoid Disappointment
11/02/2026

Avoid Disappointment

Address

5 Wagner Street
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Omega Driving School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category