31/10/2020
Met ñ dankbare hart aan ons Almagtige Hemelse Vader! 🙏
Hoe vinnig gaan 10 jaar darem nie verby nie?
"Dankie Here dat U my deur hierdie tyd die krag, moed, gesondheid en verstand gegee het, om my droom te bewaarheid!"🙏
1 November 2020 is "S.A. Pro Alignment Centre" 10 jaar oud!🤗
Hiermee wil ek ook vir al my kliënte sê "BAIE DANKIE" vir julle ondersteuning hierdie afgelope 10 jaar!💪
Weet net dat ek julle baie waardeer en dat ek nie hierdie mylpaal sonder julle sou maak nie.
Dankbare Groete
Swarrie