Safari 4x4

Safari 4x4 Est 1996. 4x4 and Camping Enthusiasts. Adventure Bike Enthusiasts. Workshop and Fitment Centre. We specialize in all 4x4 vehicles conversions.
(2)

Suspensions, Replacement Bumpers, Winches, Rear Bumpers and many more. We also specialize in all adventure motorcycles, riding Gear and Accessories.

@ Safari 4x4 - 0514303831Bloempark, 19 Faan Ferreira Avenue, Langenhoven Park, Bloemfontein
05/06/2026

@ Safari 4x4 - 0514303831
Bloempark, 19 Faan Ferreira Avenue, Langenhoven Park, Bloemfontein

Adventure Motorcycle Fun Run27 Junie vanaf Safari 4x4Kontak Jacques 0514303831 of 074 895 4011 vir meer inligting.
02/06/2026

Adventure Motorcycle Fun Run
27 Junie vanaf Safari 4x4
Kontak Jacques 0514303831 of 074 895 4011 vir meer inligting.

01/06/2026

Dankie aan elke persoon wat saam met ons Safari 4x4 se 30ste verjaarsdag kom vier het!
Baie dankie ook vir elke gelukwensing, boodskap en al die “onthou jy…” stories wat gedeel is. Dit beteken vir ons ongelooflik baie.
Sonder elkeen van julle — ons kliënte, vriende en ondersteuners — sou Safari 4x4 nooit hierdie 30 jaar mylpaal kon bereik het nie. Julle ondersteuning deur die jare is iets waarvoor ons opreg dankbaar is.
Alle eer aan die Here vir Sy genade, voorsiening en leiding deur elke uitdaging en elke sukses.
Hier is ook die gelukkige wenners van ons Lucky Draw — ons sal elke wenner persoonlik kontak.
Op nóg baie jare van passie vir die buitelewe!

Baie geluk aan Nicolas Sabbagha!  Hy stap in by Safari 4x4 EN verjaar vandag EN is 30 jaar oud!  Ons bid jou alle geluk ...
29/05/2026

Baie geluk aan Nicolas Sabbagha! Hy stap in by Safari 4x4 EN verjaar vandag EN is 30 jaar oud! Ons bid jou alle geluk en voorspoed en sukes toe.

Dit is ons verjaarsdag!  Dankie vir al die besigheid en ondersteuning wat ons vir 30 jaar ontvang het.It's our birthday!...
29/05/2026

Dit is ons verjaarsdag! Dankie vir al die besigheid en ondersteuning wat ons vir 30 jaar ontvang het.

It's our birthday! Thank you for all the business and support we have received for 30 years.

Safari 4x4
0514303831
Bloempark, Faan Ferreiralaan 19, Langenhovenpark, Bloemfontein

28/05/2026
The inflatable tent is up and ready for you to experience - come check it out and enjoy a lekker coffee @ Safari 4x4 - 0...
28/05/2026

The inflatable tent is up and ready for you to experience - come check it out and enjoy a lekker coffee @ Safari 4x4 - 0514303831 - Bloempark, 19 Faan Ferreira Avenue, Langenhoven Park, Bloemfontein.

Address

Bloempark, 19 Faan Ferreira Avenue, Langenhoven Park
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 01:00

Telephone

+27514303831

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Safari 4x4 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Safari 4x4:

Share