FS TYRE and WHEEL

FS TYRE and WHEEL FS TYRE AND WHEEL A TYRE PLACE WHERE LONGTERM RELATIONSHIPS ARE BUILT. FOR A GREAT EXPERIENCE PLEASE VISIT OUR STORE TODAY!!!!!!

28/02/2018

Goeie dag. Ons is opsoek na iemand wat ons n paar dae kan kom help om papiere in die rekenaar in te lees. Daar sal vergoeding wees. Dit behoort nie langer as n week of twee te vat nie! En as die persoon goed lyk kan daar moontlik n admin pos geskep word. Kontak gerus vir Nico of Zane by fst op 051 522 4759! Zane Greyling

Lekker as n vrydag so begin!!
26/05/2017

Lekker as n vrydag so begin!!

Kom loer gerus in vir goeie pryse op rims, bande en baie ander produkte of skakel ons op 051 522 4759. Wielsporing steed...
24/05/2017

Kom loer gerus in vir goeie pryse op rims, bande en baie ander produkte of skakel ons op 051 522 4759. Wielsporing steeds R 100.

GROOT specials by Fs tyre and wheel. 4 x balansering, roteer en wielsporing vir slegs R 200. Skakel ons op 051 522 4759....
12/05/2017

GROOT specials by Fs tyre and wheel. 4 x balansering, roteer en wielsporing vir slegs R 200. Skakel ons op 051 522 4759. Groot aanbiedings op produkte soos bande, bullbars, towbars, led lightbars en baie meer. Bel ons nou en praat met Matt of Andre.

Eerste stel super springs ingesit!! Maak n groot verskil. Het die bakkie met omtrent 30mm gelig.
12/09/2016

Eerste stel super springs ingesit!! Maak n groot verskil. Het die bakkie met omtrent 30mm gelig.

NUUT!!!FS Tyre and wheel het n klomp nuwe bykomstighede:Super springs om jou bakkie agter te lig en 500kg meer te kan la...
12/09/2016

NUUT!!!
FS Tyre and wheel het n klomp nuwe bykomstighede:

Super springs om jou bakkie agter te lig en 500kg meer te kan laai
Snorkels, Replacement bumpers
Raptor kits
LED lightbars
Verskeie badges en stickers
Matte en seatcovers

Besoek ons gerus te 134 kerk straat of skakel ons by 051 522 4759 vir meer produkte en pryse,

Baie goeie pryse op alles!!!

Lekker Jimmy Vorster!!! Jou Jeep lyk baie nice met die nuwe wiele
17/03/2016

Lekker Jimmy Vorster!!! Jou Jeep lyk baie nice met die nuwe wiele

11/02/2016

Hi julle. Ons het weer GROOT SPECIALS tot paas naweek!!!!!
4 x wiele balanseer
4 x roteer
4 x nitrogen
1 x wielsporing

SLEGS R 200.00!!

MOENIE uitmis nie. Besoek ons by 134 kerk straat of skakel ons op 051 522 4759!

Splinter nuwe skoene!!!
11/02/2016

Splinter nuwe skoene!!!

So moet n kar se clutch NIE lyk nie....
06/05/2015

So moet n kar se clutch NIE lyk nie....

So gee ons n klein karretjie "attitude"
06/05/2015

So gee ons n klein karretjie "attitude"

Address

134 A CHURCH Street
Bloemfontein
9301

Telephone

+27515224759

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FS TYRE and WHEEL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share