Drag a wagon - trailer hire

Drag a wagon - trailer hire Trailer hire / Sleepwa verhuring

30/06/2016

Thank you for your support to Drag a wagon over the last four years. With this post I am announcing the sale of the business to Khotso Mothibe. All the best and may God bless you and the business on your way forward.

21/03/2016

Vrydag en Saterdag is ons toe vir besigheid. Kom ons geniet die tyd en gee eer aan die Vader vir Sy liefde wat hy deur Jesus aan ons kom bewys het. Geseënde paasfees vir elkeen.

29/01/2016

Kontak ons op 0812701381. Die ander nommer(s) gaan binnekort nie meer gebruik word nie.

15/12/2015

Ons sal oop wees op bespreking van vandag af. So skakel ons gerus by 0812701381 en reël vroegtydig indien jy ñ sleepwa benodig.

Ons verhuur ook harke, grawe en pikke (soos op die foto's gesien) teen R30 per dag (pryse geldig tot Feb 2016)
07/11/2015

Ons verhuur ook harke, grawe en pikke (soos op die foto's gesien) teen R30 per dag (pryse geldig tot Feb 2016)

08/09/2015

ñ Wenk wanneer jy ñ sleepwa haak, maak seker die wielmoere is vas.

19/08/2015

MaxCut is a professional tool designed to generate cutting diagrams for different types of materials. You can set what is most important for each...

19/06/2015
19/06/2015

Kom besoek ons gerus of skakel vir 'n gratis kwotasie. Nuwe prys aanpassings geldig vanaf 1 Junie 2015. Ons verhuur steeds per uur so kom en geniet die voordeel wat ons onderskei van die ander "trailor hire" plekke in Bloem.

26/02/2015

Vanaf 1 Maart 2015 sal ons verhoogde tariewe in werking tree, kom besoek gerus en maak steeds gebruik van ons uurlikse tariewe. Skakel 0514337803 vir enige navrae.

01/10/2014

Dankie aan almal wat saam met ons geskuif het na die nuwe perseel. Kom besoek ons gerus by 51 Sand du Plessis laan, vir die wat nognie kom kyk het hoe dit nou by ons lyk nie, kom gerus.

20/08/2014

Ons het seile om die reën van jou vrag af te hou, sou jy belangstel ons verhuur en verkoop ook. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Address

Tielman Roos Street 8, Noordhoek
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drag a wagon - trailer hire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category