Smitties Braai's

Smitties Braai's Ons spesialiseer in vervaardiging van kwaliteit braaiers, kaggels sleepwaens en alle soort staalwerk

04/05/2026

๐Ÿ”ฅ Vuurwarm Winter Aanbod ๐Ÿ”ฅ

Die 800 Vrystaan Kaggel nou op spesiale aanbod tot einde Mei!

Maak jou huis lekker warm hierdie winter met โ€™n stylvolle en kwaliteit kaggel!

Aanbod geldig slegs tot 31 Mei 2026

Moenie uitmis nie โ€“ winter is hier! ๐Ÿ”ฅ

Ons spesialiseer in vervaardiging van kwaliteit braaiers, kaggels sleepwaens en alle soort staalwerk

๐ŸŒด Bloemskou 2026 โ€“ Beach Party vibes! ๐ŸŒดOns is reg en wag vir julle!Kom besoek Smitties Braais se stalletjie by Bloem Sko...
24/04/2026

๐ŸŒด Bloemskou 2026 โ€“ Beach Party vibes! ๐ŸŒด

Ons is reg en wag vir julle!

Kom besoek Smitties Braais se stalletjie by Bloem Skou!

25/12/2025
Fire up the flavour!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•Smitties Braais pizza ovens are built to last and perfect for weekends with family and friends.Add...
26/11/2025

Fire up the flavour!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•

Smitties Braais pizza ovens are built to last and perfect for weekends with family and friends.

Add a personalised name plate if you want that extra special touch!

๐Ÿ“20B Monument Rd, Oranjesig, Bloemfontein
๐Ÿ“ž 051 430 6036 / 071 475 9366
๐Ÿ“ง [email protected]
๐ŸŒ Www.smittiesbraai.co.za

Contact us for more info or to place your order!

๐Ÿ”ฅ**Braai in Styl met 'n Smitties Braai!**๐Ÿ”ฅ๐Ÿ“ 20B Monument, Oranjesig, Bloemfontein๐Ÿš™ Koerier kan landswyd gereรซl word
22/10/2025

๐Ÿ”ฅ**Braai in Styl met 'n Smitties Braai!**๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ 20B Monument, Oranjesig, Bloemfontein

๐Ÿš™ Koerier kan landswyd gereรซl word

By Smitties bou ons vir die lang pad ๐Ÿ’ชPerfek vir buite โ€“ perfek vir jou! ๐Ÿ”ฅ
14/10/2025

By Smitties bou ons vir die lang pad ๐Ÿ’ช

Perfek vir buite โ€“ perfek vir jou! ๐Ÿ”ฅ

Bakkie & JagtraliesBakkie tralie: vanaf R 8 500Vol jagtralie: vanaf R 19 999(2mm x 50mm pyp):โœ”๏ธ Skietrakโœ”๏ธ 2 eenman-hang...
13/09/2025

Bakkie & Jagtralies

Bakkie tralie: vanaf R 8 500

Vol jagtralie: vanaf R 19 999
(2mm x 50mm pyp):
โœ”๏ธ Skietrak
โœ”๏ธ 2 eenman-hangstoele
โœ”๏ธ 1 lang bank

Ons bou ook volgens jou behoefte โ€“ pasgemaak vir jou avontuur!

Kontak ons vandag en kry joune!

Sterk. Betroubaar. Smitties styl!

Address

20B Monument Road, Oranjesig
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27514306036

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smitties Braai's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smitties Braai's:

Shortcuts

Share