20/05/2024
Dieselmotorwerktuigkundige vakleerlingskap beskikbaar in Bloemfontein.
MERSETA-geakkrediteerde werkswinkel
Drie jaar in-diens opleiding op vragmotors en sleepwaens
Geldige bestuurslisensie en eie vervoer 'n vereiste
Stuur CV na [email protected]
Send a message to learn more