Figo Fever Driving School

Figo Fever Driving School Figo Fever Driving School – where safe driving begins! Operating in Bloemfontein, we are your number 1 choice for driving lessons and a good pass rate.

Don’t let uncertainty hold you back – contact us today for expert assistance.

So 1, 2, 3, nes jy die exam geklap het, het jy dientoets bymekaar gemaak🥳💪 Jy het almal gewys hoe dit gedoen moet word!😉...
09/09/2026

So 1, 2, 3, nes jy die exam geklap het, het jy dientoets bymekaar gemaak🥳💪 Jy het almal gewys hoe dit gedoen moet word!😉 Well done Ruan, geniet hom!

Thanks Robbie!!

So hou jy die GCB beweging sterk aan die rol Ludwig!💪🥳 Goed gedoen maat, geniet hom!
09/09/2026

So hou jy die GCB beweging sterk aan die rol Ludwig!💪🥳 Goed gedoen maat, geniet hom!

You did what you practiced and walked away the winner!💪💪 well done Sereena, enjoy!Good job Robster!
09/09/2026

You did what you practiced and walked away the winner!💪💪 well done Sereena, enjoy!

Good job Robster!

Zuré, onthou dis soos....goed gedoen dame!! Geniet elke oomblik 🤗Goeie werk Robster!
04/09/2026

Zuré, onthou dis soos....goed gedoen dame!! Geniet elke oomblik 🤗
Goeie werk Robster!

Baie goed gedoen dame! Jy het kalm gebly en as 'n champ weggery💪 Geniet elke oomblik Mieke😉
04/09/2026

Baie goed gedoen dame! Jy het kalm gebly en as 'n champ weggery💪 Geniet elke oomblik Mieke😉

Jy't deur die toets gesien en alles was reg. Nou stap jy weg met die wen! Geluk dame, geniet elke oomblik!
31/08/2026

Jy't deur die toets gesien en alles was reg. Nou stap jy weg met die wen! Geluk dame, geniet elke oomblik!


Baie geluk dame, jy't mooi gedoen, nou kan jy laat waai! Geniet hom!
31/08/2026

Baie geluk dame, jy't mooi gedoen, nou kan jy laat waai! Geniet hom!

Kyk nou vir jou dame! Nou kan jy oral rind ritz 😉😉 Veilig wees en geniet elke oomblik Kara!         #
26/08/2026

Kyk nou vir jou dame! Nou kan jy oral rind ritz 😉😉 Veilig wees en geniet elke oomblik Kara!

#

Good stuff Siya! You were magic today🪄🪄 Now you can make your own magic😉 Enjoy and stay safe!Nicely done Robs!
26/08/2026

Good stuff Siya! You were magic today🪄🪄 Now you can make your own magic😉 Enjoy and stay safe!

Nicely done Robs!

Baie goed gedoen Mikayla! Nou kan jy nuwe hoogtes bereik 💪 Have fun met als wat voorle, geniet elke oomblik en veilig we...
26/08/2026

Baie goed gedoen Mikayla! Nou kan jy nuwe hoogtes bereik 💪 Have fun met als wat voorle, geniet elke oomblik en veilig wees 😉

#

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27615071220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Figo Fever Driving School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Figo Fever Driving School:

Shortcuts

Share

Category