22/07/2026
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ CLIENT REVIEW 💙💛
Nothing makes us happier than satisfied customers! Here's what Ms Janse van Rensburg had to say about her experience with Leon Geeringh Motoring:
"Baie dankie vir al jou hulp met die koop van my nuwe motor. Alles van dag 1 af was net smooth sailing – van kontrak teken tot al die dokumente wat ingedien moes word. Ek sal Leon Geeringh Motors met groot vertroue aanbeveel aan enige iemand wat belangstel om 'n nuwe of tweedehandse voertuig te koop!"
🌟 Baie dankie, Ms Janse van Rensburg, vir u wonderlike terugvoer en vertroue in ons span! Dit was 'n voorreg om u te help en ons wens u baie veilige en gelukkige kilometers toe.
By Leon Geeringh Motoring, is ons trots daarop om elke kliënt professionele diens, eerlike advies en 'n gladde koopervaring van begin tot einde te bied.
📍 47 Zastron Street, Bloemfontein
📞 Leon: 072 402 8970
📞 Gerhard: 079 498 9337
Driven By You. 🚗💙