T+T Solutions

T+T Solutions * 24/7 Breakdown/Roadside assistance
* 24/7 Towing / Recovery Service
* General preventative Maintenance and Repair Workshop
AND many more...

* 24/7 Breakdown/Roadside assistance
* 24/7 Towing / Recovery Services
* General preventative Maintenance and Repairs
AND many more...

16/03/2021

๐Ÿšจ๐Ÿšจ Traffic !!
N5 - just outside Bethlehem toward Paul Roux, +- 8 - 10km:
Accident !!
Authorities on Scene.
Traffic Regulated.
Only one lane (double lanes) open for traffic.
Please remain cautious!!

05/02/2021

Traffic:
Trok gejack knife 2km buite Paul Roux rigting Bethlehem. Voertuig staan 3 bane vol. Verkeer *nie* tans op toneel. Wees versigtig in die area.

Omw...
06/11/2019

Omw...

Customer notes - โ€œslight vibration in steering wheelโ€

13/09/2019
28/08/2019

Lyk die nommers op jou band vir jou Grieks? ๐Ÿš™ Wel, die eerste nommer is die bandwydte in millimeter โ€“ gemeet van sywand tot sywand. Die tweede nommer is die aspekverhouding in persentasie. Die nommer daarna is jou RIM diameter, wat beteken die diameter of hoogte van jou band (in duime). Dan volg jou vrag-indeks (wat jou maksimum dra-kapasiteit in kg aandui). En laastens is daar jou spoed indeks, wat aandui wat jou band se maksimum spoed onder lading is.
Besoek gerus www.apollotyres.com vir meer inligting.

22/08/2019

Wat het jy nodig om โ€˜n pap band mee te vervang?๐Ÿš—
Maak seker jy het die volgende toerusting in jou kar: 1. โ€˜n Spaar-band (maak seker die band en die band-druk word gereeld nagegaan). 2. โ€˜n Domkrag om die kar op mee te lig. 3. โ€˜n Moersleutel om die moere van die motor mee af te haal. (Sommige voertuie het ook โ€˜n spesiale passtuk vir die moersleutel โ€“ maak seker joune is in jou voertuig). Dis โ€˜n goeie idee om jou wielmoere met โ€˜n koperverbinding smeermiddel te olie sodat jou wiel-skroewe nie vasroes nie.
Besoek gerus www.apollotyres.com vir meer inligting.

14/08/2019

Moenie die waarde van wielsporing onderskat nie! ๐Ÿš™
As jy nie jou wielsporing (wheel alignment) nagaan nie, kan jy die leeftyd van jou bande radikaal verkort. Die verkeerde wielsporing lei tot ongelyke afloop van jou bande wat hulle sal verswak en hulle meer vatbaar vir skade kan maak. Dit kan ook jou beheer oor die kar affekteer en jou brandstofverbruik dramaties verhoog. Wanneer jy โ€˜n nuwe stel bande vir jou kar koop, maak seker die wielsporing is nagegaan en aangepas indien nodig. Besoek gerus www.apollotyres.com vir meer inligting!

Address

Bethlehem
9701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when T+T Solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share