Hesco Tyre Experts

Call Directions Contact the business

Hesco Tyre Experts Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hesco Tyre Experts, Tire Dealer & Repair Shop, Augrabies.

πŸ”₯AFSLAG!!!πŸ”₯Is jou bakkie reg vir die pad Γ©n die plaas?πŸ›ž PATRIOT 265/65R17πŸŽ‰ KOOP ’N STEL EN KRY JOU BALANSERING GRATIS!πŸ“ž ...
15/10/2026

πŸ”₯AFSLAG!!!πŸ”₯

Is jou bakkie reg vir die pad Γ©n die plaas?

πŸ›ž PATRIOT 265/65R17

πŸŽ‰ KOOP ’N STEL EN KRY JOU BALANSERING GRATIS!

πŸ“ž Kontak ons vandag vir ’n kwotasie!

082 640 5815

πŸ“ Besoek ons winkel in Augrabies.

HESCO TYRE EXPERTS
Keeping you moving!

πŸš—πŸ›ž NOG ’N TEVREDE HESCO-KLIΓ‹NT! πŸ§‘πŸ’™β€™n Pap band langs die pad? Moenie stres nie β€” HESCO TYRE EXPERTS is hier om te help! πŸ’ͺ...
13/10/2026

πŸš—πŸ›ž NOG ’N TEVREDE HESCO-KLIΓ‹NT! πŸ§‘πŸ’™

’n Pap band langs die pad? Moenie stres nie β€” HESCO TYRE EXPERTS is hier om te help! πŸ’ͺ

Ons is altyd gereed om ons kliΓ«nte so vinnig en professioneel moontlik weer veilig op die pad te kry.

Baie dankie aan hierdie tevrede kliΓ«nt vir die vertroue in Hesco! πŸ™Œ

πŸ“ Besoek ons winkel in Augrabies.

πŸ“ž 082 640 5815

HESCO TYRE EXPERTS β€” ons hou jou aan die rol! πŸ›ž

07/10/2026
Oud of nuut, ons het bande vir almal!!πŸ›žSkakel ons of kom maak Ε„ draai by die winkel en vind uit watter lekker kwotasies ...
05/10/2026

Oud of nuut, ons het bande vir almal!!πŸ›ž
Skakel ons of kom maak Ε„ draai by die winkel en vind uit watter lekker kwotasies ons vir jou kan gee 😁πŸ’ͺ🏼

☎️ 082 640 5815

πŸ‘οΈ Jou veiligheid begin waar jou bande die pad raak.By Hesco Tyre Experts glo ons dat goeie bande meer is as net ’n stel...
02/10/2026

πŸ‘οΈ Jou veiligheid begin waar jou bande die pad raak.

By Hesco Tyre Experts glo ons dat goeie bande meer is as net ’n stel bande β€” dit is jou veiligheid, jou gesin en jou gemoedsrus op die pad. πŸ›žβ€οΈ

Kom maak Ε„ draai by ons winkel en maak seker jou bande is reg vir die pad vorentoe!

πŸ“ Kakamas & Augrabies
πŸ“ž 082 640 5815

HESCO TYRE EXPERTS β€” Ons hou jou aan die beweeg. πŸš—πŸ’¨

Dankbaar πŸ™πŸΌ πŸ§‘πŸ’™
01/10/2026

Dankbaar πŸ™πŸΌ πŸ§‘πŸ’™

πŸ”§ ONTMOED DIE HESCO SPAN! πŸ›žπŸ§‘πŸ’™Agter Hesco Tyre Experts staan ’n span mense wat elke dag hul hande uit die moue steek om s...
01/10/2026

πŸ”§ ONTMOED DIE HESCO SPAN! πŸ›žπŸ§‘πŸ’™

Agter Hesco Tyre Experts staan ’n span mense wat elke dag hul hande uit die moue steek om seker te maak ons kliΓ«nte kan veilig en met gemoedsrus hul pad voortsit. 🀝

Vandag is nie net die dag wat ons deure amptelik oopmaak nie β€” dit is ook ’n nuwe hoofstuk vir ons span en ons besigheid. πŸ₯Ή

Ons is ongelooflik dankbaar vir elkeen wat deel is van die Hesco-familie, dankie vir julle onophoudelike harde werk. ❀️

πŸ“ Augrabies | 082 640 5815
πŸ›ž Keeping you moving.

πŸŽ‰ ONS DEURE IS AMPTELIK OOP! πŸŽ‰Vandag is ’n baie spesiale dag vir HESCO Tyre Experts! πŸ›žπŸ§‘πŸ’™Ons verwelkom vandag ons heel ee...
01/10/2026

πŸŽ‰ ONS DEURE IS AMPTELIK OOP! πŸŽ‰

Vandag is ’n baie spesiale dag vir HESCO Tyre Experts! πŸ›žπŸ§‘πŸ’™

Ons verwelkom vandag ons heel eerste kliΓ«nt by ons nuwe winkel in Augrabies! πŸ™ŒπŸΌπŸ”§

En asof dit nie genoeg rede is om fees te vier nie… HESCO vier vandag ook sy 3de bestaansjaar! πŸ₯³πŸŽ‚

Van ’n droom 3 jaar gelede tot vandag se groot oomblik β€” ons is ongelooflik dankbaar vir elke persoon wat ons ondersteun, aanbeveel en in ons vertrou het. ❀️

Dankie aan elke kliΓ«nt wat deel is van ons HESCO-familie. Ons sien uit na baie meer kilometers, baie bande en nog baie jare saam! πŸ›žπŸš—πŸ’¨

πŸ“ Augrabies – 200 m na die Kaap-Agri
πŸ“ž 082 640 5815

Kom sΓͺ hallo en ondersteun ons op hierdie spesiale dag! πŸ§‘πŸ’™

πŸ›žπŸ§‘πŸ’™

DIE WAG IS AMPER VERBY!πŸ›žπŸ”₯πŸŽ‰ MΓ”RE IS DIE DAG! πŸŽ‰Ons maak mΓ΄re, 1 Oktober, amptelik ons deure oop! πŸ›žπŸ§‘πŸ’™Om ons eerste dag saam...
30/09/2026

DIE WAG IS AMPER VERBY!πŸ›žπŸ”₯

πŸŽ‰ MΓ”RE IS DIE DAG! πŸŽ‰

Ons maak mΓ΄re, 1 Oktober, amptelik ons deure oop! πŸ›žπŸ§‘πŸ’™

Om ons eerste dag saam met julle te vier, deel ons graag worsbroodjies 🌭 en koeldrank πŸ₯€ uit!

πŸ“ Hesco Tyre Experts – Augrabies
πŸ“Œ 200 m vanaf Kaap-Agri
⏰ Ma–Vr: 07:30–17:00 | Sat: 07:30–12:00

Kom sΓͺ hallo, kom loer in en kom vier hierdie nuwe hoofstuk saam met ons! πŸ₯³

HESCO TYRE EXPERTS – KEEPING YOU MOVING. πŸ›ž

πŸ“ž 082 640 5815

πŸ›ž Moenie jou spaar band vergeet nie! πŸ‘€Check hom vΓ³Γ³r jy hom nodig kry. πŸ˜‰β˜ŽοΈ (082) 640-5815
28/09/2026

πŸ›ž Moenie jou spaar band vergeet nie! πŸ‘€

Check hom vΓ³Γ³r jy hom nodig kry. πŸ˜‰

☎️ (082) 640-5815

Address

Augrabies
8874

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27826405815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hesco Tyre Experts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hesco Tyre Experts:

Share