22/03/2024
DANKIE AAN ONS BORG, ALLEN JOSS FORD
Die SCST Mega Sports Festival vind plaas vanaf 25 tot 29 Maart 2024 by die Outeniqua Park Stadion te George. Ons rugby A-spanne gaan aan dié toernooi deelneem.
ALLEN JOSS FORD sorg vir die Monties Rugby-afrigters se vervoer. Baie dankie vir jul borgskap en betrokkenheid by Hoërskool Montana.
Allen Joss Ford