Rep Motors

Rep Motors Repairs to all makes of vehicles - Petrol & Diesel

26/08/2021

Goeiemore! Enige probleme met jou voertuig, vragmotor, vurkhyser of kragopwekker? Kontak ons gerus vir inligting en kwotasies. Ons help graag.

06/01/2020

Let’s get 2020 off to a roaring start! Stand a chance to WIN a handheld car vacuum worth R500 by visiting this link and telling us where you buy your GUD filters from: https://bit.ly/2QjrW2e.
Competition ends at midnight on the 24th of January 2020. T&Cs apply: https://bit.ly/2QaGvFb.

17/09/2019
Kontak ons gerus vir enige kwotasie - enige petrol en diesel voertuie of vragmotors, vurkhysers, generators, ens. Ons ko...
20/08/2019

Kontak ons gerus vir enige kwotasie - enige petrol en diesel voertuie of vragmotors, vurkhysers, generators, ens. Ons kom haal en lewer af. Ons doen ook breakdowns en sleep voertuie in. Ons doen diagnostics op enige voertuig. Julle kan ons op die volgende nommers in die hande kry - 011864-4121, 0727562538, 0828699499, 0844503158, 0843897459. Besoek gerus ons webtuiste by www.repmotors.co.za vir meer inligting rakende al die dienste wat ons bied.

Repairs to all makes of vehicles petrol and diesel

Die werk wat ons doen ...
31/08/2017

Die werk wat ons doen ...

04/07/2017

En hier moet ons weer met 'n groot seer in ons almal se harte totsiens se aan een van ons getroue werkers - Klaas Olifant - wat gisteraand oorlede is. Ons wens sy vrou en die res van sy gesin baie sterkte toe. Mag die Vader hulle vertroos in hierdie hartseer tyd.

01/07/2017

Gister is twee van ons werknemers, Hendrik (se ma) en Andre (se vrou) oorlede. Ons wil net ons innige simpatie gee aan hulle en hulle familie in hierdie hartseer tyd. Asseblief ons is daar vir julle as julle ons nodig het. Baie sterkte!

Bring your vehicle in to our workshop for any repairs required and we will provide you with excellent service and advice...
12/04/2017

Bring your vehicle in to our workshop for any repairs required and we will provide you with excellent service and advice. Please have a look at our website at www.repmotors.co.za for more information.

Repairs to all makes of vehicles - Petrol & Diesel

Address

12 Liebenberg Street
Alrode
1451

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rep Motors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share