Aloe Motors Albertinia

Aloe Motors Albertinia Aloe Motors is situated at the entrance of Albertinia South Africa. We operate under the Engen brand of petroleum products

20/12/2025
Kom besoek die paar stalletjies by ons en geniet lekker jaffels, pannekoek en gebak. Daar is ook geskenke en houtwerk it...
20/12/2025

Kom besoek die paar stalletjies by ons en geniet lekker jaffels, pannekoek en gebak. Daar is ook geskenke en houtwerk items te koop. Kom kyk gerus vanaf Maandag.

Father Christmas - a.k.a. Santa - visited the wine tasting today and gave us a "thumbs - up". Thanks for visiting us San...
20/12/2025

Father Christmas - a.k.a. Santa - visited the wine tasting today and gave us a "thumbs - up". Thanks for visiting us Santa and safe travels around the world.

Kersvader het by Engen kom kuier as deel van 'n inisiatief van Mercedes Booysen. Geskenke is aan kinders uitgedeel. Dank...
20/12/2025

Kersvader het by Engen kom kuier as deel van 'n inisiatief van Mercedes Booysen. Geskenke is aan kinders uitgedeel. Dankie Kersvader - en Mercedes.

Aloe Motors all lit up - BEAUTIFUL  !!
19/12/2025

Aloe Motors all lit up - BEAUTIFUL !!

22/04/2025

PREMISES AVAILABLE TO RENT – ALOE MOTORS ALBERTINIA
71 m2 Business space available at Aloe Motors filling station.
Available from 1 June 2025.
For further information, or to arrange viewing, contact Hentie van Heerden on 028 735 1123 or send an email to [email protected].

Vakature by Engen – Aloe Motors: Assistent vir bestuurderApplikante word uitgenooi om aansoek te doen vir die pos van “A...
07/04/2025

Vakature by Engen – Aloe Motors: Assistent vir bestuurder
Applikante word uitgenooi om aansoek te doen vir die pos van “Assistent vir die Bestuurder” by Aloe Motors.
Indien u rekenaarvaardig is, weet hoe om voorraad beheer toe te pas en om mense te motiveer, kan u gerus u CV aan [email protected] stuur.
Ons wil graag vinnig ‘n aanstelling maak en ons sal u kontak om ‘n onderhoud te reel.
Bestuur: Aloe Motors

Baie dankie aan almal wie aansoek gedoen het vir die vakante pos.Aansoeke het nou gesluit en indien u wel deur bestuur o...
04/10/2024

Baie dankie aan almal wie aansoek gedoen het vir die vakante pos.

Aansoeke het nou gesluit en indien u wel deur bestuur op die kortlys geplaas is, sal u vandag hoor (per epos) wanneer 'n onderhoud gevoer kan word.

Indien u nie die kortlys gehaal het nie, wens ons u sukses met u toekomsplanne en moenie ophou probeer nie.

Vakature by Engen – Aloe Motors: Assistent vir bestuurderApplikante word uitgenooi om aansoek te doen vir die pos van “A...
30/09/2024

Vakature by Engen – Aloe Motors: Assistent vir bestuurder

Applikante word uitgenooi om aansoek te doen vir die pos van “Assistent vir die Bestuurder” by Aloe Motors.

Indien u rekenaarvaardig is, weet hoe om voorraad beheer toe te pas en om mense te motiveer, kan u gerus u CV aan [email protected] stuur.

Ons wil graag vinnig ‘n aanstelling maak en ons sal u kontak om ‘n onderhoud te reel.

Bestuur: Aloe Motors

Barrel wood display racks x 2 – R22 500 for both. One rack has been dismantled for easier handling & transport. The wood...
21/06/2024

Barrel wood display racks x 2 – R22 500 for both. One rack has been dismantled for easier handling & transport. The wood is from barrels (7260 litres) originally made by the Diener & Roth company in Stuttgart (Germany). These are unique items and would appeal to collectors, pubs, wine estates and/or liquor stores.

Pie warmer and separate display unit mounted on table: R5 400
21/06/2024

Pie warmer and separate display unit mounted on table: R5 400

Address

31 Stasie Street
Albertina
6695

Telephone

+27287351123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aloe Motors Albertinia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aloe Motors Albertinia:

Share

Category