21/09/2024
My Ma, Mag Ma in vrede rus, mag Ma die Hemel betree met Ma se positive gesintheid, met al die liefde en genade wat Ma in Ma se hart gehad het. Mag Ma die tuin van die liewe Here in die maamd van Lente gaan plant met die mooiste saade en die meeste liefde wat Ma in Ma se hart gehad het. Tot ons mekaar weer sien, in die bedings en groenigheid vand die Here se tuin, mag Ma die liefde en vrede oor my lewe strooi soos Ma dirt oor almal se lewe gestrooi het die tyd wat Ma op aarde ge gin was.
Lief vir Ma tot einde van dae… ❤️❤️❤️