02/09/2025
Waarskuwing
Geagte Motorhandelaars
Ek wil die julle Wes-Kaap waarskie vir al Somerset West teen Ernst Prinsloo en Estian De Beer met ID nommer 9107085031080, hulle kom om en stel hulle voor as ontwikkelaars. Hulle vertel die storie dat hulle gekaap was van hulle motor en gesteek was met n mes. Hulle se die versekering het hulle uit betaal vir die voertuig. Dit is twee mans wat getroud is met mekaar. Hulle sou n Bentley W12 en n Volvo XC90 D4 gekoop het, die bedrag was R1.4 miljoen, hulle het vrydag n bewys van betaling vir my deur gestuur van Rene Liebenberg met epos adres "[email protected]" van Atlantic Business Group Pty Ltd kontak nommer 0872652916. Ek wou nie die voertuie af lewer nie want die bedrag het nie gewys in my bankrekening nie. Hulle het my in tussen tyd gevra of hulle n klein karretjie by my kan leen wat ek vir hulle geleen het. Met n groot gesukkel het ek hulle later in die hande gekry en vir hom gese hy moet my kar terug besorg. Estian De Beer het guster aand die kar terug besorg by my besigheid en toe het hy weg gehardloop. Ons het agter gekom dat hulle my kar gestamp het, hy het gese hy sien my more oggend 10:00. Ek wil n foto van hulle ook op facebook sit dat die mense hulle moet herken.
Tony Mc Geer