Ricky's and Miranda's Driving School

Call

Ricky's and Miranda's Driving School We offer the following:

Learner's preparation class - Office (Lucy: 076 154 2446)
Training for Driver's license.

(Contact Any of our Instructors)
(Code 8,10 & bikes)

Online Test bookings for both learners and drivers.

Baie geluk met die slaag van jou bestuurderslisensie! 🥳🚗❤️Ek is eerlikwaar so ongelooflik trots op jou! Jy het so hard g...
08/10/2026

Baie geluk met die slaag van jou bestuurderslisensie! 🥳🚗❤️

Ek is eerlikwaar so ongelooflik trots op jou! Jy het so hard gewerk vir hierdie oomblik, en jou vasberadenheid van begin tot einde was wonderlik om tesien . Jy het nooit moed opgegee nie, selfs nie toe dinge moeilik gevoel het of toe jy aan jouself getwyfel het nie. Jy het aanhou druk, aanhou probeer, en jy het aan jouself bewys dat jy dit KAN doen! 🥹❤️

Ek het ons lesse, ons chats en al die lag geniet. Jy het elke les soveel meer gemaak as net bestuur, en ek gaan beslis ons geselsies mis! 🥰

Onthou altyd net hoe vasberade en bekwaam jy is. Glo in jouself, selfs wanneer jy onseker voel. Moet nooit aan jouself twyfel nie, moet nooit moed opgee nie, en moet nooit toelaat dat 'n moeilike oomblik jou laat vergeet waartoe jy in staat is om te bereik nie.
As jy jou gedagtes op iets rig en aanhou werk daarvoor, kan jy dit bereik! ❤️✨
Jy verdien hierdie sukses so baie.
Geniet elke oomblik van jou pad na sukses en al die opwindende avonture wat daarmee saamgaan om jou lisensie te hê! 🌸🚗✨

So, so trots op jou! ❤️
Baie geluk, lisensie-meisie! 🥳🚗
Liefde, Instrukteur Ché ❤️

25/09/2026
She passed her driver’s licence FIRST TIME! 🥳🚗❤️I am honestly SO proud of you! From day one, you were determined, even t...
24/09/2026

She passed her driver’s licence FIRST TIME! 🥳🚗❤️

I am honestly SO proud of you! From day one, you were determined, even though you were so nervous and there were times when you doubted yourself and thought, “I’m not going to pass.” But look at you now! 🥹❤️ You proved to yourself that you CAN do it! And I hope you always remember this moment — because when you put your mind to something, you can achieve it! ✨

Our lessons were always such a vibe 😂❤️ I absolutely loved our conversations, the laughs, “ real talk” the fun and just getting to know you along the way. You made every lesson so enjoyable, and I’m genuinely going to miss our time together!

You worked hard, pushed through your nerves and never gave up — and you deserve this achievement SO much! 🥹🏆

Congratulations, girl! ❤️🚗✨ Enjoy every moment of this new chapter and good luck for the rest of the year! I know you’re going to do amazing things!

Lots of love,
Instructor Ché ❤️

21/09/2026

Miss girl passed her licence FIRST TIME! 🥹💜✨

You were such a boss lady from the very first lesson right until the very end! 👑 From day one, you showed so much determination and worked so incredibly hard for this moment. I absolutely loved your energy, your positive attitude, and the amazing person you are. 💕

Every lesson was filled with singing, dancing, laughing, and good vibes—and a lot of the “whoops, I’m just a girl” moments! 😂💃🏻 But you also knew exactly when it was time to put the fun aside, focus, and get the job done! And girl, you DID that! 🚗

It was honestly such a pleasure watching you grow in confidence and become the driver you are today. 🥹❤️

Never lose that beautiful energy you have! Keep being determined, keep believing in yourself, and keep chasing every dream you have. I know you are going to accomplish so many amazing things in life. ✨

So proud of you, Boss Lady! 👑💜
You came, you conquered, and you passed FIRST TIME! 🚗💨🥳

— Instructor Ché ❤️

AMBER  PASSED FIRST TIME! 🚗🎉What an amazing achievement! ❤️ From day one, you were so anxious and nervous, but you never...
17/09/2026

AMBER PASSED FIRST TIME! 🚗🎉

What an amazing achievement! ❤️ From day one, you were so anxious and nervous, but you never let that stop you. You pushed through, worked so, so hard, and all your effort has finally paid off! 🥹👏

You made everyone so incredibly proud today, and you should be so proud of yourself too! 🥰✨ It has honestly been such a pleasure spending this time together, and I’ve loved watching you grow in confidence and become the driver you are today.

You did it — FIRST TIME! 🥳🚗💛
A huge congratulations! You deserve it! ❤️

Love, Instructor Ché 🚗✨

🏁🚗 GESLAAG DIE EERSTE KEER! 🚗🏁Erik Timmers … Wat ’n ongelooflike spesiale oomblik!Baie geluk met jou lisensie — die eers...
14/09/2026

🏁🚗 GESLAAG DIE EERSTE KEER! 🚗🏁

Erik Timmers …

Wat ’n ongelooflike spesiale oomblik!
Baie geluk met jou lisensie — die eerste keer geslaag! 🎉🏆
Dit was so lekker om jou as student te kon leer, al was jy ’n “introvert”. 😂 Van die begin af was jy ’n absolute plesier om mee te werk, en ons het soveel lekker oomblikke van sing 🎶 en lag gehad tydens jou lesse. 🤩 Ek is regtig ongelooflik trots op jou en op hoe ver jy gekom het.
Jy was beslis Ricky’s Driving School se persoonlike Speedster! Of kan ek sê Lightning McQueen? 🏎️💨 😂 Nie net omdat jy daarvan gehou het om alles vinnig te doen nie — van die ry tot die parkering — maar omdat jy alles so ongelooflik vinnig geleer het! Jy het sommer op jou heel eerste les al die parkering soos ’n masjien geleer en dit so vinnig onder die knie gekry. 😮‍💨🔥

Dit was wonderlik om te sien hoe jy van les tot les verbeter het, meer selfvertroue gekry het en uiteindelik vandag daar staan met jou lisensie in jou hand. 🙌🏼
Ek hoop jy besef hoe trots jy op jouself kan wees. Jy het die werk ingesit, jy het aangehou probeer, jy het gewys wat jy kan doen en gelukkig niemand “Upsetti Spaghetti” gemaak nie 😂 — en toe gaan jy uit en doen dit sommer die eerste keer‼️

Baie geluk, Speedster / Lightning McQueen! 🏁🏎️💨
Dit was ’n voorreg om jou te leer en deel te wees van hierdie spesiale reis. Ry veilig, geniet jou vryheid en mag daar nog baie, baie veilige kilometers voorlê! 🤍

Instrukteur Ché 🫶🏼🏁

Address

38 4de Street
Krugersdorp North

Telephone

+27742206434

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ricky's and Miranda's Driving School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category