08/06/2015
Partzone het sy deure gesluit op 31 Mei 2015 as gevolg van mediese komplikasies vir beide myself (Wallie Laubscher) en my vennoot Cobus Claasen. Ons wil op hierdie manier dankie se vir elkeen wat vir ons ondersteun het oor die afgelope 4 jaar. Baie dankie. ONS HET NOG ONDERDELE IN VOORRAAD WAT ONS UITVERKOOP TEEN KOSPRYS SO BEL ONS OM TE HOOR OF ONS KAN HELP ! Groete aan julle almal.